null

29 Maniere om Sukses te Behaal met Asperger se Sindroom

(No reviews yet) Write a Review
$9.99

Description

Het jy Asperger-sindroom of is jy lief vir iemand met Asperger-sindroom? Het jy gevoel asof 'n suksesvolle lewe buite bereik is vir diegene met Asperger-sindroom?

Die goeie nuus is dat 'n persoon met Asperger-sindroom nie net kan oorleef nie, maar eintlik die mees noemenswaardige en vervullendste lewe kan lei. Hierdie boek wys jou hoe.

41 bladsye.

Beskrywing vertaal deur translatiz

View AllClose